Geloofstoerusting

Oudio Opnames & Bybelskool Lesings

Bybel

Geestelike Verryking

Hier volg 'n lys van oudio opnames soos dit in die gemeente gelewer is met die oog op geestelike verryking. Jy kan aanlyn daarna luister of dit aflaai op jou eie rekenaar.

* Tensy anders aangedui, is alle lesings deur Dr. Martin Lazenby aangebied.

Reeks: Hoe om die Bybel te lees

16 Jan 2022: Basiese beginsels
23 Jan 2022: Die Bybel oor slawerny
30 Jan 2022: Die plek van die vrou
6 Febr 2022: Die Bybel oor voedsel
13 Febr 2022: Bybel vs Natuurwetenskap
20 Febr 2022: Bybel vs Ander Godsdienste
6 Maart 2022: Is God 'n wrede God?
13 Maart 2022: Is die Bybel betroubaar?

Reeks: Daniël

Inleiding & Daniël 1
Nebukadnesar se droom (Dan 2)
Die goue beeld (Dan 3)
Hoogmoed kom tot 'n val (Dan 4)
Die skrif is aan die muur (Dan 5)
God se magsvertoning (Dan 6)
Droom van vier diere (Dan 7)
Skaapram & Bokram (Dan 8 & 9a)

Reeks: Die Apostolicum

God die Vader
God die Seun
God die Heilige Gees

Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense?

Deel 1: Inleiding
Deel 2: God se wil
Deel 3: Josef as model
Deel 4: Paulus as rolmodel

Algemene Temas & Geloofspraktyk

Die Psalms (Ps 1)
Wat het Darwin te sê?
Geloofwaardigheid van die NT
Die "bril" waarmee jy die Bybel lees
Verhouding Ou & Nuwe Testament
Watter vertaling moet ek lees?
God se alomteenwoordigheid
Geestelike vs Fisiese
Kerk is verhoudingsgedrewe
Vreemdelinge rondom my?
Die erediens
Dankoffers
Dinamiese Bybelstudie metodes
Selfdegeslagverhoudings (LGBT)

Eskatologie & Verdieping

Wegraping & Wederkoms
Uitverkiesing & Verwerping
Vervulling met die Heilige Gees
Footer Background