Om saam die Here te dien.
Hoofblad
Geskiedenis
Admin vorms
Kontak ons





Bedieninge
Diensgroepe/Aksies

Ons leiers
 Kerkraad

Geloofstoerusting
 Artikels
 Belydenisskrifte
 Skakels
 Stories/Getuienisse
 Pitkos

Klankopnames  Bybelskool
 Preke



Kom praat saam op Facebook

Kliek hier




 
Aktuele aktiwiteite
U word baie hartlik uitgenooi om aan die volgende aktiwiteite te kom deelneem en van die inligting kennis te neem:
  • Erediens: 09:00
  • Kinderkerk (2 tot 6jr): 09:00
  • Junior kategese (Grd 1-6): 10:00
  • Senior kategese (Grd 7-11): 17:00
  • Jong werkendes/studente: 18:00
  • Kalender: Vir die gemeente se kalender vir 2025, kliek op Monwes kalender
  • Kletsnuus: Vir die afkondigings van 20 Julie 2025, kliek op Kletsnuus

Die gemeente se missie

  • Ons glo dat God alles nuut maak. Daarom leef ons van Bo, na binne, na buite.
  • Ons is deel van die liggaam van Christus omdat God ons deur die bloed van Jesus Christus sy eiendom gemaak het.
  • Ons is ook deel van die huisgesin van Christus wat vir mekaar as broers en susters verantwoordelikheid neem om mekaar te ondersteun en te versorg.
  • Ons glo dat God ons wil gebruik om vir die wêreld van sy liefde te vertel en deur omgee sy liefde te demonstreer. Daarom is alle mense hier by ons welkom.