fenh@lantic.netfenh@lantic.netfenh@lantic.netfenh@lantic.netfenh@lantic.netfenh@lantic.net Monumentpark-Wes webblad
Om saam die Here te dien.
Hoofblad
Geskiedenis
Admin vorms
Kontak ons




Ons leiers
 Kerkraad
Diensgroepe/Aksies Geloofstoerusting
 Artikels
 Belydenisskrifte
 Skakels
 Stories/Getuienisse
 Pitkos

Klankopnames  Bybelskool
 Preke



Kom praat saam op Facebook

Kliek hier



 

Bediening van die Woord

Hier volg 'n lys van oudio preke soos dit hier in die gemeente gelewer is. Dit bied die geleentheid om weer na 'n boodskap te luister en om dit ook met ander te deel. Gebruik die geleentheid om so vir iemand anders iets te beteken. Om 'n opname af te laai, kliek op die "luister" fasiliteit en nadat die lêer in jou oudioprogram oopgemaak het, kan jy dit vandaar aflaai op jou rekenaar met die fasiliteit wat jou mediaspeler bied.