Om saam die Here te dien.
Hoofblad
Geskiedenis
Admin vorms
Kontak ons





Ons leiers
 Kerkraad
Diensgroepe/Aksies

Geloofstoerusting
 Artikels
 Belydenisskrifte
 Skakels
 Stories/Getuienisse
 Pitkos

Klankopnames  Bybelskool
 Erediens



Kom praat saam op Facebook

Kliek hier


 
Skakels na aanlyn bronne



Hier volg 'n lys van skakels waar materiaal en ander stof vir die opbou van jou geloofslewe gevind kan word. Kliek net telkens op die naam van die skakel.

Bybel-Media: Hierdie tuisblad bied toegang tot al die produkte en dienste van die instansies wat deel is van Bybel-Media.

Bybelgenootskap van Suid-Afrika: Die taak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is om bekostigbare Bybels vir almal beskikbaar te stel.

CLF (Christelike Lektuurfonds: CLF verskaf al meer as 50 jaar lewensveranderende gratis lektuur aan mense wat smag na die Woord van God.

Bybelverhale vir kinders.

Die Mooiste Afrikaanse Sprokies.

Kinderlaan – Bybel stories vir kinders.

Webblad met kinderstories.

E–sword: E–sword is 'n gratis program waar allerlei hulpmiddels vir die lees van die Bybel beskikbaar gestel word. Daar is verskillende vertalings van die Bybel, kommentare, woordeboeke en ander hulpmiddels wat jou help om met die Bybel om te gaan. Dit is 'n baie kosbare program wat jou niks sal kos nie.

ATLAS ATLAS is die afkorting wat gebruik word vir die Algemene Taakspan Leer en Aktuele Sake van die Algemene Sinode. Deur op hierdie skakel te kliek, kry jy toegang tot 'n hele klompie materiaal wat help om die Algemene Sinode se besluit oor selfdegeslagverhoudings beter te verstaan en Skriftuurlik te begrond.