Om saam die Here te dien.
Hoofblad
Geskiedenis
Admin vorms
Kontak ons





Bedieninge
 Diensgroepe/Aksies

Ons leiers
 Kerkraad

Geloofstoerusting
 Artikels
 Belydenisskrifte
 Skakels
 Stories/Getuienisse
 Pitkos

Klankopnames  Bybelskool
 Erediens



Kom praat saam op Facebook

Kliek hier


 
Pitkos vir die geestelike lewe.

Soos wat ons liggame voedsel nodig het om energie te kry vir ons alledaagse verpligtinge, het ons ook vir ons geestelike lewe sulke voedsel nodig. Dikwels het ons nie baie tyd om by die tafel te gaan sit en 'n groot maaltyd te geniet nie en dan eet ons sommer 'n happie hier en daar om energie te kry. Hieronder word sulke geestelike "happies" aangebied om jou te help energie vir die lewe opbou. Geniet dit.